God Se Liefde Is Meer Werd As Die Aardse Lewe! Populêr P. J. De Bruyn Lees meer oor God Se Liefde Is Meer Werd As Die Aardse Lewe! Deel Kommentaar
Die Gesonde Leer Populêr P. J. De Bruyn Hierdie boek begin met 'n kort beskrywing van die leer van die kerk, daarna bespreek dit die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, die belydenisgeskrifte, die gereformeerde lewe en die Christelike tug. Lees meer oor Die Gesonde Leer Deel Kommentaar
Wat dink u van die Christus? Populêr P. J. De Bruyn In hierdie artikel wil die outeur ons vertel wie Jesus Christus is, en die verskillende aspekte van sy persoon en werk. Lees meer oor Wat dink u van die Christus? Deel Kommentaar
Ons oë is op U Populêr P. J. De Bruyn Hierdie kort boek lei allerlei sake rondom die gebed in. Dit fokus veral op die noodsaaklikheid van gebed, die vereistes van gebed, en die Onse Vader. Aan die einde van die boeke gee dit aandag aan gebedsgenesings en onverhoorde gebede. Lees meer oor Ons oë is op U Deel Kommentaar
Kuisheid voor die Huwelik Populêr P. J. De Bruyn Hierdie boek bespreek onderwerpe soos seksualiteit, kuisheid, die verhouding van liefde en seks, seksuele omgang voor die huwelik, en verleiding. Lees meer oor Kuisheid voor die Huwelik Deel Kommentaar
Dood en Opstanding Populêr P. J. De Bruyn Hierdie kort boek fokus op aspekte van dood en opstanding, soos die sekerheid van ons opstanding uit die dood, die lewe tussen ons dood en die opstanding van ons liggaam (die tussentoestand), ons opstandingsliggaam, die wederkoms van Christus en die eindoordeel. Lees meer oor Dood en Opstanding Deel Kommentaar
Die Christen en Kleredrag Populêr P. J. De Bruyn Hierdie kort boek gee aandag aan temas rondom mode, kleredrag, skaamte, die liggaam, versiering en seksualiteit. Lees meer oor Die Christen en Kleredrag Deel Kommentaar
Die Shack - 'n Beoordeling Populêr P. J. De Bruyn Lees meer oor Die Shack - 'n Beoordeling Deel Kommentaar