Hierdie kort boek fokus op aspekte van dood en opstanding, soos die sekerheid van ons opstanding uit die dood, die lewe tussen ons dood en die opstanding van ons liggaam (die tussentoestand), ons opstandingsliggaam, die wederkoms van Christus en die eindoordeel.