Die Gesonde Leer Populêr P. J. De Bruyn Hierdie boek begin met 'n kort beskrywing van die leer van die kerk, daarna bespreek dit die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, die belydenisgeskrifte, die gereformeerde lewe en die Christelike tug. 1990. 63 bladsye. Deel Kommentaar Maak oop Download Google Drive