Institusie van die Christelike Godsdiens (1559) - Boek 4 Hoofstuk 2 ‘n Vergelyking tussen die valse kerk en die ware kerk Populêr-Wetenskaplik Johannes Calvyn Calvyn vergelyk die ware kerk en die valse kerk, met spesifieke verwysing na die Jode/Israeliete en die Roomse kerk. Lees meer oor Institusie van die Christelike Godsdiens (1559) - Boek 4 Hoofstuk 2 Deel Kommentaar
Institusie van die Christelike Godsdiens (1559) - Boek 4 Hoofstuk 1 Die uiterlike hulp- en ondersteuningsmiddels waardeur God ons tot die gemeenskap met Christus uitnooi en ons daarin hou Populêr-Wetenskaplik Johannes Calvyn Die kerk word beskryf as die gemeenskap van die heiliges en die moeder van alle gelowiges. Hoewel die sigbare kerk gebreke vertoon, is dít die plek waar Woordverkondiging, Christelike onderwysing en bediening van die sakramente deur middel van die ampte gebring word. Lees meer oor Institusie van die Christelike Godsdiens (1559) - Boek 4 Hoofstuk 1 Deel Kommentaar
Wat Bedoel Ons met 'Die Kerk'? Populêr V. E. d'Assonville Lees meer oor Wat Bedoel Ons met 'Die Kerk'? Deel Kommentaar