Institusie van die Christelike Godsdiens (1559) - Boek 4 Hoofstuk 11 Die Jurisdiksie van die kerk en die misbruik daarvan soos dit onder die pousdom merkbaar is Populêr-Wetenskaplik Johannes Calvyn Die kerk het ‘n sleutelmag na aanleiding van Matteus 18. Hierdie geestelike mag verskil van die swaardmag van die owerheid en mag nie, soos in die Roomse kerk, misbruik word nie. Lees meer oor Institusie van die Christelike Godsdiens (1559) - Boek 4 Hoofstuk 11 Deel Kommentaar
Institusie van die Christelike Godsdiens (1559) - Boek 4 Hoofstuk 6 Die primaat van die Roomse setel Populêr-Wetenskaplik Johannes Calvyn ‘n Besonderse eer het Petrus te beurt geval: “Jy is Petrus en op hierdie rots sal Ek my kerk bou” (Matt. 16:18). Lees meer oor Institusie van die Christelike Godsdiens (1559) - Boek 4 Hoofstuk 6 Deel Kommentaar