Hierdie hoofstuk bespreek die geloof en die verhouding daarvan tot regverdigmaking en wedergeboorte. Die volgende word ook aangespreek:
• Osiander se leer van 'wesenlike geregtigheid'
• sondevergifnis
• Christus as ons soenoffer
• goeie werke
• genade
• die wet