Hierdie boek beskryf wat dit inhou om lid te wees van 'n gereformeerde kerk. Dit bespreek o.a. die geskiedenis van die gereformeerde kerke in Nederland en in Suid-Afrika, die handhawing van die belydenisgeskrifte, wat dit inhou om 'n ware kerk van Christus te wees, en kerkregering.