Waarom is u Lid van die Gereformeerde Kerk? Populêr L. S. Kruger Hierdie boek beskryf wat dit inhou om lid te wees van 'n gereformeerde kerk. Dit bespreek o.a. die geskiedenis van die gereformeerde kerke in Nederland en in Suid-Afrika, die handhawing van die belydenisgeskrifte, wat dit inhou om 'n ware kerk van Christus te wees, en kerkregering. Lees meer oor Waarom is u Lid van die Gereformeerde Kerk? Deel Kommentaar
Die Praktiese Toepassing van die Kerklike Tug Leerlinge L. S. Kruger Hierdie artikel fokus op die wese, die noodsaaklikheid en die toepassing van die kerklike tug. Lees meer oor Die Praktiese Toepassing van die Kerklike Tug Deel Kommentaar