Die Kerkraad as Kerklike Regspreker
Die Kerklike Tug - Ter Wille van die Heiligheid van die Gemeente van God
Solank as wat ʼn singende kerk ʼn singende jeug het, so lank sal die geloof altyd die beste verwag.
Omdat die kerk leef van die verlossing en goedheid wat God gee, daarom sal die lof op God altyd ’n vaste plek in die midde van die gemeente hê.