Geskiedenis is die storie wat deur die vinger van God geskryf word.
Dit is omdat christene so min dink aan die toekomstige wêreld dat hulle so oneffektief in hierdie wêreld geword het.
Ek glo in Christenskap soos ek in die son glo – nie slegs omdat ek dit sien nie, maar veral ook omdat ek deur dit alle ander dinge sien.
God fluister aan ons in ons vreugdes, praat in ons gewete, maar skree in ons pyn. Lyding is God se megafoon om ’n dowe wêreld wakker te maak.
Ons moet net soveel aandag gee aan goeie werk as aan goeie werke.