Die krag van die kerk is nie in minder of meer preke nie, maar in beter preke.
Die Bybel is menslik genoeg dat dit oor mense gaan en nie engele nie, en dit is Goddelik genoeg dat dit ons volkome sekerheid kan gee oor die betroubaarheid van sy antwoorde.