Die feit is dat die onderwerp “goddelike toorn” taboe is in die moderne wêreld, en oor die algemeen het Christene dit so begin aanvaar en besluit om dit maar nie meer na vore te bring, nie. J. I. Packer Deel