Ons stel dit onomwonde, dat niemand in die leerskool van Christus vordering gemaak het nie tensy hy met vreugde uitsien na die dag van sy dood en na die dag van die laaste opstanding. Johannes Calvyn Deel