Om 'n pa te wees - Vyf dinge wat ek wens ek vroeër geweet het
Geskryf deur RSS op
Om ’n pa te wees, is ’n groot voorreg. Kinders bring soveel vreugde en liefde in ’n mens se lewe. Die manier waarop hulle jou in alles wil betrek, hoe hulle in groot afwagting na jou kan kyk as hulle iets vra, en hoe hulle hart tot rus kom as jy jou arm om hulle slaan.