Institusie van die Christelike Godsdiens (1559) - Boek 2 Hoofstuk 12 Christus moes mens word om Sy amp as Middelaar te volbring Populêr-Wetenskaplik Johannes Calvyn Christus is in God se ewige raadsplan bestem om die vervalle wêreld te herstel en verlore mense te hulp te kom. Hy moes ware God en ware mens wees om sy amp as Middelaar te volbring: Immanuel, dit is: God met ons. Lees meer oor Institusie van die Christelike Godsdiens (1559) - Boek 2 Hoofstuk 12 Deel Kommentaar