Hierdie boek bespreek verskillende aspekte van die doop, soos byvoorbeeld die agtergronde van die Christelike doop, die koninkryk van God en die doop, doop in die boek Handelinge, huisdoop, doop in die briewe van Paulus, die leer van die doop in die Hebreers en in Petrus se briewe, en Jesus en die kinders.