Institusie van die Christelike Godsdiens (1559) - Boek 4 Hoofstuk 19 Die vyf valse sogenoemde sakramente; ‘n verklaring dat die vyf ander sakramente wat tot dusver as sakramente beskou is, nie sakramente is nie, asook ‘n aanduiding van wat hulle werklik is Populêr-Wetenskaplik Johannes Calvyn Hierdie hoofstuk behandel die vyf valse sakramente van die Roomse kerk: vormsel (voorstelling), boetedoening, oliesel (laaste salwing), kerklike ordes en die huwelik. Lees meer oor Institusie van die Christelike Godsdiens (1559) - Boek 4 Hoofstuk 19 Deel Kommentaar