Daar is oorvloedige goeie nuus in die Bybel, maar daar is nooit vleiery of goed-voel praatjies nie.
Christene moet in die politiek betrokke raak juis omdat hulle ’n geloofsoortuiging het. In die naam van die Here moet die hongeres gevoed word en moet geregtigheid gesoek word.