Handboek vir die Kennis van die Bybelse Geskiedenis: Die Nuwe Testament Populêr E. P. Groenewald Soek u 'n oorsig oor die inhoud van die Nuwe Testament? Hierdie boek is 'n uitstekende hulp hierin. Dit gee kort beskrywings (soms ook verduidelikings) van die hele Nuwe Testament. 1967. 342 bladsye. Deel Kommentaar Maak oop Download Google Drive