Hierdie boek gee eers 'n geskiedenisoorsig van hoe die Ou Testament deur die eeue uitgelê is, bespreek daarna die gesag van die Ou Testament, en wys daarna hoe die Skrif (veral ook die Nuwe Testament) riglyne gee vir hoe die Ou Testament uitgelê moet word.