Is die Satan nie 'n persoon nie?
Geskryf deur RSS op
Die sinode van die NG-kerk het gister uitgespreek dat hulle dit in mense se vryheid laat of hulle in die Satan as persoon glo of nie. 'n Paar vooraanstaande teoloƫ het aangedui dat hulle nie in die Satan as persoon glo nie. Is dit dan 'n saak waaroor die Skrif so onduidelik is, dat sulke vryhede toegelaat moet word?