Pieter Bisschoff het 'n pragtige nuwe boek geskryf oor Christelike Onderwys. Die boek gee die fondament vir 'n Christelike benadering tot al die vakke in laerskool en hoërskool.
Artikels
Hoe werk die bekering en die wedergeboorte nou eintlik? Hoe eien ‘n mens homself die heil toe wat God in die evangelie aanbied? Hoe bly ‘n mens glo? Lees verder
Ware liefde tot God sal die HERE se wil soek in sy hele skepping om Hom te behaag. Dis die kruispad van reformasie, want dis die enigste pad vanaf Christus se kruis.
Dankbaarheid
Johannes CalvynNiemand sal ooit God dien met ‘n opregte hart, of sal opgewek word om Hom te vrees en gehoorsaam te wees met genoegsame ywer, totdat hulle voldoende verstaan hoe baie hulle God verskuldig is vir Sy genade.